Friday, September 19, 2008

Optimis


Vir die optimis is
‘n terugslag nie
‘n nekslag nie . . .
maar
‘n spoorslag tot
‘n nuwe probeerslag.

No comments: