Friday, September 19, 2008

Teenspoed

Indien ons geen winter gehad het nie, sou die lente nie so aangenaam gewees het nie. Indien ons nie soms teenspoed kry nie, sou voorspoed nie so welkom gewees het nie.


- Onbekend -

No comments: