Saturday, September 20, 2008

Pessimis


As die pessimis die
groen gras op ‘n afstand sien,
hoe aanloklik ook al,
glo hy dit sal verdroog voor
hy daar kom.

No comments: