Saturday, September 13, 2008

Vrugte


Berou is
die wrange vrugte van
die verkeerde boom wat
jy geplant en
vertroetel het.

No comments: