Friday, January 2, 2009

Vir Jou

'n Wens vir jou in 2009

Mag jy altyd werk vir jou hande he
Mag jou beursie altyd 'n muntstuk bevat
Mag jy 'n huis he met 'n venster waardeur die son skyn
Mag daar altyd 'n reenboog na jou reenbui wees
en mag die hand van jou vriend nooit te ver wees nie.
Mag God jou oe oopmaak vir jou naaste se nood:
en mag sy blydskap altyd jou hart vul.

(Ierse Seenwens)

2 comments:

Muriel said...

Dis Pragtig Roosmaryn!

Voorspoedige Nuwejaar, mag dit 'n jaar vol geluk en magic vir jou wees!

Groete

RoosMaryn said...

Baie Dankie en dieselfde vir jou!!
2009 Groete ;)