Reik uit na diegene wat jou nodig het.
Gee van jouself vir jou medemens
Gee van jouself vir jou medemens
al is jou seer en smart groot.
Gee alles wanneer jy voel dat jy nie meer kan gee nie.
Gee sonder om terug te verwag.
In jou swakheid sal jy krag kry
Gee alles wanneer jy voel dat jy nie meer kan gee nie.
Gee sonder om terug te verwag.
In jou swakheid sal jy krag kry
om ‘n verskil in mense se lewens te maak.
Dis wanneer jy uit jou karigheid met liefde gee
Dis wanneer jy uit jou karigheid met liefde gee
dat jy seën ontvang en verryk word.
- ST Potgieter -
No comments:
Post a Comment