Vier-en-twintig Maskers..
http://mydaagliksegedagtes.blogspot.com/2008_07_28_archive.htmldiepe ontnugtering en verbasing
rol die druppels
en drup trane drup . . . tot diep hier in my siel
waarom o waarom
hierdie diepe aanslag op my masker
aanslag tot my diepste smart
aanslag sonder geweld
aanslag so saggies op my siel
geen teken geen blou
net diepe berou
o die geknakte siel
gevul met berou
wag die tweeuur masker
hier getrou
Gesplete mens met masker
……… - anoniem -
No comments:
Post a Comment