Friday, September 5, 2008

Beplan


Ons het soveel vreugde gedeel,
Ons het soveel trane gedeel.
Ons deel ‘n geestelike band
Wat elke jaar sterker word.
Ons is nie familie nie,
Maar ons het
Van die begin af geweet
God het ons vriendskap beplan.
- onbekend -

No comments: