Monday, October 6, 2008

Elke Dag...

Elke dag......kom die son weer op.
Elke dag......is uniek, onherhaalbaar.
Elke dag......is 'n stryd.
Elke dag......is mooi.
Elke dag......kan 'n krisis bring.
Elke dag......is 'n geskenk.
Elke dag......moet sinvol deurleef word.
Elke dag......bring stof tot dankbaarheid.
Elke dag......kan my laaste wees.


- Onbekend -

No comments: